Page 1 of 2
Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 6:44 am
by andre007
Geluk ou maat, lekker dag en voorspoedige jagseisoen!!!!
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 6:46 am
by Toyrsi
Baie geluk. Mooi dag
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 6:47 am
by DWB
Geluk Gaafster
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 7:03 am
by FHM
Mag jy n vreugdevolle dag he batman

Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 7:07 am
by Wouter Roets
Geluk ou Blaar met jou verveldatum! Mag dit n mooi jaar wees met baie mense wat hule huise opknap.
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 7:22 am
by joe rocket
Geluk Gaafsters mag dit een flippen great jaar wees.
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 7:24 am
by OomMatt
Baie geluk , mag daar nog baie en goeie jare wees
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 7:51 am
by Malan123
Baie geluk!!
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 7:53 am
by jdpretorius
Baie geluk Gawie, hoop jy het 'n lekker dag en uitstekende jaar
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 8:01 am
by alecjohnson
BAie geluk Gawie!!! Voorspoed vir jou! en 'n wonderlike jaar!
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 8:40 am
by tripodmvr
Geluk Gawie. Ek het gister die RPR 243 se kaartjie gekry. Gaan op jou knoppie druk vir die vêr gooi.
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 10:16 am
by THOMAST
Geluk Gawie, hoop jy het 'n wonderlike dag en jaar vorentoe.
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 10:21 am
by PWV
Geluk, Gawie. jy is nou vinnig besig om 60 te nader,
Mag 'n mooi jaar voorle!
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 10:34 am
by airhunter
Geluk Gawie
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 10:37 am
by Smitstertjies
Geluk ou Gawie!
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 10:49 am
by Gideon@1
Baie geluk, Gawie!!
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 11:57 am
by Jurgen Visser
Geluk ook Gawie , geniet hom , probeer nou bietjie gewig op tel die jaar man

Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 12:34 pm
by Gawie(13mm)
Baie, baie dankie vir al die seënwense!
Op 47 is ek amper groot. Nou moet ek nog net leer skiet, dan is my kop deur!

Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 12:36 pm
by Gawie(13mm)
Oom PW, Jason, die ketel is aan die kook!
Jul sal moet vinnig spring voor die tert op is.

Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 12:41 pm
by Hein22
Geluk Gawie, op 47 behoort daar darem nog 'n paar goeie jare voor te le! Seenwense vir jou.
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 7:01 pm
by Hansieslim
Gelukwense uit Limpopo uit. Glo jy het 'n mooi dag gehad. Voorspoed en kolskote vir die volgende jaar. Tjorts!!!
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 7:09 pm
by jankraay
Geluk Gawie. Mooi jaar vir jou.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 7:14 pm
by ruaanb
geluk ou Gawerjal!
Re: Gawie verjaar
Posted: Thu Apr 11, 2019 7:14 pm
by KalahariKlong
Lekker vervêl Gawie. Mooi jaar vir jou.
Re: Gawie verjaar
Posted: Fri Apr 12, 2019 12:13 pm
by PWV
Gawie(13mm) wrote:Oom PW, Jason, die ketel is aan die kook!
Jul sal moet vinnig spring voor die tert op is.

Was daar, maar jou fabriek was toe!!!
