Page 1 of 1
Nou Net Aangesluit En Klaar Tuis
Posted: Mon Apr 08, 2019 9:00 am
by niemannsj

More al die lede, dankie vir aanvarding, Kan sien die groep werk.
Is van BlOMFontein af, skiet tans n ou staatmaker 308 en het n 300 Win Mag.
Hoop almal het n Lekker dag.
Groete
SJ
______________________________________________________
.308 Masgrave
.300 Win Mag Howa
Re: Nou Net Aangesluit En Klaar Tuis
Posted: Mon Apr 08, 2019 9:01 am
by Draegan
Hallo SJ, welkom hier!
Re: Nou Net Aangesluit En Klaar Tuis
Posted: Mon Apr 08, 2019 9:04 am
by Aceofspades
Welkom SJ. Ek hoop jou tye hier is leersaam en vol genot.
Kriek
Re: Nou Net Aangesluit En Klaar Tuis
Posted: Mon Apr 08, 2019 12:02 pm
by Fanta300
Welkom SJ. Daai is al gewere wat jy nódig het. Die wat bykom is wat jy wíl hê.
Moet net nie dat my vrou uitvind daar is ‘n verskil nie

Re: Nou Net Aangesluit En Klaar Tuis
Posted: Mon Apr 08, 2019 1:31 pm
by jankraay
Baie welkom
Sent from my iPhone using Tapatalk