Page 1 of 1
Meopta optica 6
Posted: Mon Apr 08, 2019 6:29 am
by Danie01
Weet iemand of die optica 6 reeks al in SA beskikbaar is en waar? Dit lyk of daai reeks net is wat ons jakkals en springbok jagters, wat so nou en dan baan skiet soek en teen goeie pryse.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Meopta optica 6
Posted: Mon Apr 08, 2019 8:41 pm
by Danie01
Weet iemand dalk waar ek kan bel? Meopta agente?
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Meopta optica 6
Posted: Tue Apr 09, 2019 10:48 am
by Boerboel
Try dalk Wildman Ermelo,
Re: Meopta optica 6
Posted: Tue Apr 09, 2019 8:47 pm
by Danie01
Boerboel wrote:Try dalk Wildman Ermelo,
Dankie ek sal hulle bietjie n lui gee.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk