Vortex C.O.B.R.A.
Posted: Thu Apr 04, 2019 9:49 am
Ek kan ongelukkig nie die link laai nie maar die video het die ouens hier by die werk in rep en roer.
As ek na die datum kyk wat die video vrygestel is maak dit vir my sin want die teleskoop lyk vir my te goed om waar te wees. Die nuwe Vortex C.O.B.R.A./ Combat optic battle ready assistant. As iemand die video kan laai sal ek dit waardeer sodat almal hom kan sien.
Waar of wolhaar?
Groete.