Nuwe lid.
Posted: Wed Apr 03, 2019 12:29 pm
Middag aan almal.
Ek is al n geruime tyd op die groep, maar nog nie myself bekend gestel nie.
Ek is Jaco Stemmet. Ek bly in Lephalale en werk vir n Mynbou maatskappy. Ek is bedrywig in die opleiding segmement van die maatskappy.
Ek is baie lief vir skiet, meesal papier en metaal.
Ek besit n paar wapens, waarvan die Tikka .308 Super varmint met n paar mooi goedjies op maar my gunsteling bly. Ek het reeds baie wys geword so van die kant lyn af.
Ek sien uit om saam te gesels.
Groete
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk