Page 1 of 1
Nuwe Jaracal Statiese "Website"
Posted: Mon Apr 01, 2019 10:24 am
by jaracal
Ek het die statiese "website" opgedateer en bietjie vernuwe. Besoek dit gerus by:
www.jaracal.co.za
Groete
Re: Nuwe Jaracal Statiese "Website"
Posted: Mon Apr 01, 2019 11:13 am
by Frederik
So vinnig geloer lyk baie netjies en skoon.
Re: Nuwe Jaracal Statiese "Website"
Posted: Mon Apr 01, 2019 12:22 pm
by Gawie(13mm)
Dit lyk nogal dinamies vir 'n statiese webblad!
Baie netjies.
Re: Nuwe Jaracal Statiese "Website"
Posted: Mon Apr 01, 2019 2:23 pm
by jaracal
Dankie, probeer maar met tegnologie tred hou
Groete
Re: Nuwe Jaracal Statiese "Website"
Posted: Mon Apr 01, 2019 5:10 pm
by Theunodb
Mooi skoon
Replace your shooting diary!
www.worldofhunt.com