Page 1 of 1

Inligtings dag

Posted: Sat Oct 31, 2009 1:55 pm
by Chris101
Deur Niel Viljoen

Was donderdag by n praatjie van Niel by ons kooperasie.

Sal amal aanbeveef indie hy in jou area is om dit by te woon.

Dit is wragtig goed en probeer al jou klieente saamvat.

Re: Inligtings dag

Posted: Sat Oct 31, 2009 2:16 pm
by Rooies
Chris

Het GWK die praatjie gereel en was dit op Priesksa?

groete
rooies

Re: Inligtings dag

Posted: Sun Nov 01, 2009 8:13 am
by Chris101
Rooies
dis korek so