Page 1 of 1
Foxpro Inferno & Patriot
Posted: Fri Mar 29, 2019 11:31 am
by cassie_calvinia
ek het jare laas 'n roeper gekoop.
myne nou gebreek.
ek hou van die entry level, omrede hy net 4 batterye vat.
my vraag, hoe ervaar jul die remote van die inverno, en die petriot?
dankie
Re: Foxpro Inferno & Patriot
Posted: Fri Mar 29, 2019 11:36 am
by Geno
Inferno het n lekker remote wat kan folders vat.
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Re: Foxpro Inferno & Patriot
Posted: Fri Mar 29, 2019 11:43 am
by cassie_calvinia
ek sien so.
jack se net hy kry noggal baie probleme met hul.
dit is maar hoekom ek vra.
Re: Foxpro Inferno & Patriot
Posted: Fri Mar 29, 2019 12:07 pm
by Grenslyn
Die Patriot kan ook "folders" vat. Nogal baie handig.
Re: Foxpro Inferno & Patriot
Posted: Fri Mar 29, 2019 12:16 pm
by cassie_calvinia
al enige probleme gehad met die patriot se remote?
opvangs ens?
Re: Foxpro Inferno & Patriot
Posted: Fri Mar 29, 2019 12:28 pm
by Grenslyn
Ek het nie self een nie. Het so 3 weke terug 'n vriend gehelp om die roeper te programmeer en klanke in verskillende folders op die remote te sit.
Het vinnig getoets hoe vêr hy opvang. Het op 350m nie meer klanke verander nie.
Ongelukkig die enigste ervaring wat ek met die Patriot het.
Re: Foxpro Inferno & Patriot
Posted: Fri Mar 29, 2019 3:58 pm
by Malan123
Cassie ek het vir 2 jaar met die inferno geskiet tot ek onlangs oor is na die fusion. Die inferno is 'n baie lekker roeper en sy remote loop ook mooi. Het nog nie self met die patriot gewerk nie
Re: Foxpro Inferno & Patriot
Posted: Sat Mar 30, 2019 3:22 am
by Henrie_270
Oom Cassie ek het een middag bietjie met n klient se inferno gespeel en het my beindruk maar soos Geno se kry oom Jack baie van hul wat remote probleme het. Vermoed die Patriot is juis ontwerp om die Inferno se remote probleme uit te sort. Oom Blok jag met die Patriot en laas was hy baie tevrede met hom.
Mooiloop
Re: Foxpro Inferno & Patriot
Posted: Mon Apr 01, 2019 8:43 am
by cassie_calvinia
dankie
sal met blok praat
Re: Foxpro Inferno & Patriot
Posted: Mon Apr 01, 2019 11:03 am
by cassie_calvinia
lykmy foxpro voraad vis 'n redelike probleem