204 of 22 250 en koel gewigte
Posted: Thu Mar 28, 2019 2:12 pm
Dagse almal,
Ek is in die mark v n klein kaliber vir jakkals en ongediertes skiet. Ek kyk na beide die 204 en 22 250 in Howa. My eerste vraag is watse gewig punte stabiliseer in beide die 204 en 22 250 Howas met die 12 twist lope? Werk 40gn vmax in die 204 en wat van 50gn vmax in die 22 250?
Dan wat sal jul voorstel vir my doeleindes. Ek het n 338wm en n 260 ook en soek iets om meet te speel op gonge en soos genoem jakkalse ens te skiet. Die 204 se min recoil trek my aan maar die 22 250 klink my gan meer veelsydig wees veral met n herloop en vinnige twist as die loop uitgeskiet is?