Page 1 of 1

HOWA bottom metal (magazine floor plate) machining

Posted: Tue Mar 26, 2019 1:48 pm
by Max Rossle
Goeie dag lede

Ek onthou 'n rukkie terug was daar 'n maatskappy wat metal floor plates / bottom metal / magazine plates masjieneer (machine) het.

Ek is op soek na 'n staal magasyn vloerplaat en normale top-loading spring-loaded magasyn vir n Howa kort aksie.

Is dit 'n ding? Of sal dit spesiale machining benodig?

Ek wil net nie die plastiese bottom plate en mag well hê nie en wil nie 'n eksterne magasyn hê nie - maar soek die eienskappe van die Howa Mini aksie.

Dankie en Groete

Re: HOWA bottom metal (magazine floor plate) machining

Posted: Tue Mar 26, 2019 1:56 pm
by Max Rossle
Anders moet ek nou maar net die shot vat en vir die standaard kort aksie gaan.

Re: HOWA bottom metal (magazine floor plate) machining

Posted: Tue Mar 26, 2019 3:58 pm
by figjam
Hoor daar by Ockert by Quenets op Worcester. Hy't van die vloerplate geadverteer 'n ruk terug