Page 1 of 1

Houtsaag

Posted: Mon Mar 25, 2019 4:09 pm
by Johan04
Goeie dag

Ek is opsoek na n houtsaag waarmee ek stompe tot en met so 300mm mee kan saag. Dit kan aangedryf word met n enkelfase elektriese motor of n enjin.Dit is die tipe met die groot ronde lem en die stuk hout word dan deur die lem gestoot. As iemand dalk van so iets weet,laat weet my asb.

Groete

johan

Re: Houtsaag

Posted: Mon Mar 25, 2019 5:50 pm
by wlm
Doen jou self 'n guns en soek sommer een mat tungsten-tips op die saaglem.

Re: Houtsaag

Posted: Mon Mar 25, 2019 6:33 pm
by Johan04
Ja Wlm,ek het ondervinding met die tipe sonder tungsten,dis net n gesukkel.

Re: Houtsaag

Posted: Mon Mar 25, 2019 6:47 pm
by wlm
:-[ Veral met Kameel.