Page 1 of 1

Goeie dag

Posted: Mon Mar 25, 2019 1:13 pm
by Schalkvanvuuren
Hallo , baie interesante blad met leersame info, ek geniet dit. ek het nie altyd internet sein nie maar sal kom inloer wanneer ek in die dorp is en dit is Oudtshoorn

Re: Goeie dag

Posted: Mon Mar 25, 2019 1:41 pm
by tripodmvr
Welkom by ons. Ons wag op die boodskappe per duif.

Re: Goeie dag

Posted: Mon Mar 25, 2019 3:46 pm
by Draegan
Welkom!