Page 1 of 1

Goeie Middag, Ek is nuut!!

Posted: Sun Mar 24, 2019 5:14 pm
by Juan101
Hello Almal.

Ek is Juan van Centurion, gebore op die plaas te Ermelo omgewing.
Ek hou van jag en skiet tans met my Howa 30-06.
Ek het so wyle terug begin met die herlaai van my eie ammo. Geniet dit nogal maar ja, dit is 'n tricky besigheid.

Dankie vir aanvaarding. Ek hoop ons kan lekker klets.

Lekker middag verder!

Groete
Juan

Re: Goeie Middag, Ek is nuut!!

Posted: Sun Mar 24, 2019 5:29 pm
by Fanta300
Welkom Juan

Re: Goeie Middag, Ek is nuut!!

Posted: Sun Mar 24, 2019 6:04 pm
by Juan101
Fanta300 wrote:Welkom Juan
Dankie Fanta, sho maar jyt 'n hele paar gewere! Ek hou daarvan!!
Ek hoop ek kan eendag ook so baie besit.
Ek het nou my CZ75 9mmP en Protecta Healgeweer se aansoeke ingehandig. Ek hoop hulle word vinnig goed gekeur!!

Re: Goeie Middag, Ek is nuut!!

Posted: Sun Mar 24, 2019 6:46 pm
by Heinz Petersen
Welkom Juan. Vra en jy sal gehelp word.

Re: Goeie Middag, Ek is nuut!!

Posted: Sun Mar 24, 2019 6:48 pm
by Fanta300
Hulle kom maar so met die tyd. Wees geduldig en wag vir winskopies ;D

Hoop jy is gelukkiger as ek. Hulle het my CZ 75 afgekeur >:D

Re: Goeie Middag, Ek is nuut!!

Posted: Sun Mar 24, 2019 7:34 pm
by tripodmvr
Welkom. Kom praat lekker saam oor die herlaai en alles rondom skiet.

Re: Goeie Middag, Ek is nuut!!

Posted: Mon Mar 25, 2019 8:48 pm
by groblerlo
Welkom my maat! Hier is die regte forum!

Re: Goeie Middag, Ek is nuut!!

Posted: Mon Mar 25, 2019 8:54 pm
by Jacquesb
Welkom Juan
Geniet die forum.

Re: Goeie Middag, Ek is nuut!!

Posted: Tue Mar 26, 2019 8:24 pm
by Juan101
Dankie aan almal.

Ek geniet die herlaai daar is soveel om te leer. Dis glad nie so maklik as wat ek gedink het nie.
Ek meen net daar is baie dingetjies om na te kyk.
Ek is besig met 'n laading ontwikkeling en sal binne kort met julle deel en raad vra.

Dankie

Re: Goeie Middag, Ek is nuut!!

Posted: Wed Mar 27, 2019 7:25 am
by Draegan
Hi Juan, baie welkom!

Re: Goeie Middag, Ek is nuut!!

Posted: Wed Mar 27, 2019 9:58 pm
by Theunodb
Juan101 wrote:Dankie aan almal.

Ek geniet die herlaai daar is soveel om te leer. Dis glad nie so maklik as wat ek gedink het nie.
Ek meen net daar is baie dingetjies om na te kyk.
Ek is besig met 'n laading ontwikkeling en sal binne kort met julle deel en raad vra.

Dankie
Dis eers wanneer mens self begin laai wat jy besef hoe baie is daar om te leer! Hoe meer mens lees en kyk hoe meer kom jy agter hoeveel dingetjies daar eintlik is. Ek het ook eers onlangs begin laai, het ‘n app geskryf om track te hou van alles! www.worldofhunt.com


Sent from my iPhone using Tapatalk