Spoed van 7x57 Mauser en 125 gr PMP
Posted: Fri Mar 22, 2019 8:22 pm
Hi
Ek probeer strekol pro opstel om iemamd te wys hoe dit lyk op sy reticle, en kort die spoed van 'n 125 gr PMP in n 7x57 Mauser.
Het iemand dalk n idee wat die spoed behoort te wees? Net +-.
Sent from my SM-G800F using Tapatalk