Page 1 of 1
Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Posted: Fri Mar 22, 2019 6:16 am
by knipmes
Hier is n gratis item vir n versamelaar.
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Posted: Fri Mar 22, 2019 6:44 am
by bush hat
Ek sal hom oorneem as jy hom nog het !
Groete
Barry
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Posted: Fri Mar 22, 2019 7:54 am
by knipmes
bush hat wrote:Ek sal hom oorneem as jy hom nog het !
Groete
Barry
Dit is reg so Barry. PM my jou nr dan kan ons praat hoe ek dit by jou gaan uitkry.
Groete
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Posted: Sat Mar 23, 2019 4:03 pm
by knipmes
bush hat wrote:Ek sal hom oorneem as jy hom nog het !
Groete
Barry
Barry, stel jy nog belang? Ek het nog niks van jou verneem nie.
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Posted: Sat Mar 23, 2019 6:29 pm
by dennisinpe
Sal mooi lyk saam my oorspronklike P14 sou Barry nie meer belangstel nie.
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Posted: Sat Mar 23, 2019 7:50 pm
by knipmes
dennisinpe wrote:Sal mooi lyk saam my oorspronklike P14 sou Barry nie meer belangstel nie.
Jy kan dit kry indien Barry niks van hom laat hoor nie
Ek sal tot Maandag wag Miskien is hy vir die naweek met vakansie
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Posted: Mon Mar 25, 2019 3:53 pm
by knipmes
bush hat wrote:Ek sal hom oorneem as jy hom nog het !
Groete
Barry
Barry
Ek het nog niks van jou verneem nie. Stel jy nog belang in die koper botteltjie?
Laat weet asb voor Dinsdag oggend 25/3 Daar is ander manne wat belangstel
Groete
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Posted: Tue Mar 26, 2019 6:15 am
by knipmes
dennisinpe wrote:Sal mooi lyk saam my oorspronklike P14 sou Barry nie meer belangstel nie.
More Dennis. Barry het nog nie gereageer nie. Ek neem aan hy stel nie meer belang in die item nie.
Laat weet my hoe jy meen ons die botteltjie by jou kan kry
Groete
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Posted: Tue Mar 26, 2019 8:51 am
by bishop3006
Dis nou skoolvakansie - die man is nie dalk weg vir die week nie?
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Posted: Tue Mar 26, 2019 10:19 am
by dennisinpe
Ek sal dit by jou optel, maar ek nie haastig as jy nie is nie. Jy welkom om hom nog paar dae te gee maar as jou geduld op is kom pik ek dit op. Ek in Centurion vandag en more en dan eers weer oor 2 weke.
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Posted: Tue Mar 26, 2019 10:59 am
by knipmes
dennisinpe wrote:Ek sal dit by jou optel, maar ek nie haastig as jy nie is nie. Jy welkom om hom nog paar dae te gee maar as jou geduld op is kom pik ek dit op. Ek in Centurion vandag en more en dan eers weer oor 2 weke.
Dennis
Die botteltjie is al jare hier by my. Dit pla my nie. Indien jy wil, kan jy dit more of oor 2 weke kom haal.
Soos dit jou pas. Ek is in Faerie Glen. Ek sal my tel no vir jou PM
Groete
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Posted: Mon Apr 01, 2019 11:34 am
by bush hat
Jammer manne, die lewe loop soms baie draaie met jou....
Is dit nog beskikbaar ?
Groete,
Barry
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Posted: Mon Apr 01, 2019 11:42 am
by knipmes
bush hat wrote:Jammer manne, die lewe loop soms baie draaie met jou....
Is dit nog beskikbaar ?
Groete,
Barry
Regtig jammer Barry maar ek het die botteltjie vir n ander man gegee toe jy nie gereageer het nie
Weereens jammer
Groete
Re: Gratis : OU 303 Koper olie botteltjie
Posted: Thu Apr 04, 2019 6:48 am
by bush hat
Geen probleem nie .... omstandighede het my hier gekos !
Groete