Page 1 of 1
Sightron - agente?
Posted: Thu Mar 14, 2019 9:29 pm
by LeRoy
Ek het vandag my Howa 6.5 CM gekry en het, na aanleiding van vorige scope toetse op die forum, besluit om 'n Sightron scope op te sit.
Wie is die agente of wie het dalk 'n 8-32 x 56 te koop?
Re: Sightron - agente?
Posted: Thu Mar 14, 2019 9:42 pm
by Rudi Fischer
Jyt n PM
Re: Sightron - agente?
Posted: Fri Mar 15, 2019 6:29 am
by Heinz Petersen
Wie verkoop die 6.4 CM. Netsoos n man gewoond raak aan een kaliber, is daar n nuwe een op die mark.
Re: Sightron - agente?
Posted: Fri Mar 15, 2019 6:47 am
by LeRoy
[quote="Heinz Petersen"]Wie verkoop die 6.4 CM. Netsoos n man gewoond raak aan een kaliber, is daar n nuwe een op die mark.[/quot

Re: Sightron - agente?
Posted: Fri Mar 15, 2019 8:44 am
by Capt. Yoda
Heinz Petersen wrote:Wie verkoop die 6.4 CM. Netsoos n man gewoond raak aan een kaliber, is daar n nuwe een op die mark.

Re: Sightron - agente?
Posted: Fri Mar 15, 2019 12:13 pm
by LeRoy