Page 1 of 1

Hawke scope - waar om te koop

Posted: Fri Mar 08, 2019 9:54 pm
by jdpretorius
Weet iemand dalk waar die beste plek is om n Hawke scope te koop.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Hawke scope - waar om te koop

Posted: Sat Mar 09, 2019 5:05 am
by Geno
Stuur my n mail met wat jy soek, dan kwoteer ek jou. geno@ggvarminting.co.za

Re: Hawke scope - waar om te koop

Posted: Sat Mar 09, 2019 6:00 am
by knipmes
Ek het verlede jaar n Hawke by VLT im'n Kilnerpark gekoop vir n Weirauch. Die Hawke mense se groothandel bergplek is blykbaar op die Molotto pad by die Chinese sentrum. VLT man het self gery en die model wat ek wou he gaan haal terwyl ek in die winkel gewag het.

Re: Hawke scope - waar om te koop

Posted: Sat Mar 09, 2019 6:56 am
by jdpretorius
knipmes wrote:Ek het verlede jaar n Hawke by VLT im'n Kilnerpark gekoop vir n Weirauch. Die Hawke mense se groothandel bergplek is blykbaar op die Molotto pad by die Chinese sentrum. VLT man het self gery en die model wat ek wou he gaan haal terwyl ek in die winkel gewag het.
Dankie

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Hawke scope - waar om te koop

Posted: Sat Mar 09, 2019 6:58 am
by jdpretorius
Geno wrote:Stuur my n mail met wat jy soek, dan kwoteer ek jou. geno@ggvarminting.co.za
Hi Geno, dankie, ek sal vir jou PM, ek is hopelik eers weer Maandag voor my rekenaar

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Hawke scope - waar om te koop

Posted: Sat Mar 09, 2019 3:35 pm
by jdpretorius
knipmes wrote:Ek het verlede jaar n Hawke by VLT im'n Kilnerpark gekoop vir n Weirauch. Die Hawke mense se groothandel bergplek is blykbaar op die Molotto pad by die Chinese sentrum. VLT man het self gery en die model wat ek wou he gaan haal terwyl ek in die winkel gewag het.
Hi Knipmes, ek was toe daar aan in die hoop om deur een te kan kyk maar VLT verkoop nie meer Hawke nie. Hulle beweer dat hulle te veel probleme gehaat het.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Hawke scope - waar om te koop

Posted: Sat Mar 09, 2019 4:54 pm
by knipmes
Jammer om dit te hoor. Ek is tevrede met die Hawke Vantage IR VLT was destyd goedkoper as S & O vir dieselfde teleskoop
Groete

Re: Hawke scope - waar om te koop

Posted: Sat Mar 09, 2019 5:21 pm
by jdpretorius
Daar is 'n paar manne hier wat die Hawke ag as n baie goeie sak pas LR scope.
Ek kyk na die Sidewinder FFP 6-24X56 MIL. Het vandag met n man gepraat wat syne bietjie hard laat val het en hy het nog reg geskiet.....so verseker n baie sterk opsie.
Ek kyk oog nog steeds na die Argos BTR 6-24x50 FFP IL Mil, groot in deels omdat hy gereeld op duik in die Amerikaanse LR gesprekke. Dan ook met hulle lewens lange oordraagbare waarbor. Die turret verstellings op die Argos is vir my net betet as die SR Pro wat ek in hande gehaat het vandag
Ek weet eerlikwaar nie watter een van die twee nie

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Hawke scope - waar om te koop

Posted: Sat Mar 09, 2019 6:20 pm
by Vlakvark Soldaat
Vir onder R8k kan jy kyk na die nuwe Rudolph V1 5-25x50, illuminated, open turrets, flip up caps, sunshade. Ekt vir n pel een gereel vir sy Howa 243 bull barrel, en hys baie beindruk! Dan is daarook Sightron S-Tac 4-20x50 vir om en by R9k...en sightron boks eintlik in baie groter gewigs klas!

Re: Hawke scope - waar om te koop

Posted: Sat Mar 09, 2019 7:04 pm
by jdpretorius
Vlakvark Soldaat wrote:Vir onder R8k kan jy kyk na die nuwe Rudolph V1 5-25x50, illuminated, open turrets, flip up caps, sunshade. Ekt vir n pel een gereel vir sy Howa 243 bull barrel, en hys baie beindruk! Dan is daarook Sightron S-Tac 4-20x50 vir om en by R9k...en sightron boks eintlik in baie groter gewigs klas!
Dankie Vlakvark Soldaat. Ek kyk nogal sterk na die S-Tac 4-20x50 die nadeel is dat huidige beskikbare model SFP is en ek kan nie uitvind wie die SA agent is nie. Hulle bring ook nou 'n S-Tac FFP Mil uit maar kan nog nie n prys in SA kry nie...ek verwag oor 12K.
Ek het vadag na 'n Rudolph gekyk en was beindruk, kan nie ontdou watter model nie maar hy was 12K by S&O

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Hawke scope - waar om te koop

Posted: Sat Mar 09, 2019 11:02 pm
by Vlakvark Soldaat
Bel my maandag as jy bietjie wil gesels...

Groete
Louis
0823792522