2018 Hilux DC Rollbar and Tonneau Cover Te Koop - VERKOOP
Posted: Wed Mar 06, 2019 1:50 pm
Dagsê
Ek haal my rollbar en tonneau cover af van my 2018 Hilux dubbelkajuit.
Ek soek graag R5000 vir die kombinasie - dis so-te-sê nog nuut (bakkie is onder 'n jaar oud)
Laat weet gerus. Ek is van Centurion
Groete
JD Els
071 480 7251