Page 1 of 1

Noordwes Ope die Naweek.

Posted: Mon Mar 04, 2019 4:22 pm
by Dries Skiet
Hi Almal,

Wie gaan die Noordwes aanvat?

Re: Noordwes Ope die Naweek.

Posted: Mon Mar 04, 2019 8:48 pm
by Toyrsi
Ek en n vriend gaan hom skiet.
Groete Jacques

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Re: Noordwes Ope die Naweek.

Posted: Tue Mar 05, 2019 7:49 am
by Riempies (Revo)
Hi Dries, ek en "Stertriem" kom deur. Sien baie uit. Dis net ver se ry, maar ons is mos nie bang nie.

Groetnis Riempies

Re: Noordwes Ope die Naweek.

Posted: Wed Mar 06, 2019 5:39 pm
by Dries Skiet
Lekker man, sien julle daar.

Re: Noordwes Ope die Naweek.

Posted: Sun Mar 10, 2019 7:08 pm
by Hein22
Hoe was die skiet? Sal julle dalk weer omgee om die bane, posisies en afstande te deel asb?

Re: Noordwes Ope die Naweek.

Posted: Sun Mar 10, 2019 7:24 pm
by Toyrsi
Baan 1
Gonge oor stomp
250m
200m
300m
280m
180m

Baan 2
Vryhand sit op jakkels 150m

Baan 3
Staan op Blesbok 70m

Baan 4
Gonge met lang 3 poot.
3 skote kniel en 2 skote staan
200m
250m
350m
180m
200m

Baan 5
Vryhand le en skiet Rooibok 250m

Baan 6
Kniel met enkel stok 150m

Wind het maar gewaai en die scores was laag.
Die afstande is soos ek kan onthou.
Groete
Jacques

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Re: Noordwes Ope die Naweek.

Posted: Sun Mar 10, 2019 7:39 pm
by Hein22
Baie dankie.

Re: Noordwes Ope die Naweek.

Posted: Mon Mar 11, 2019 8:22 am
by Dries Skiet
Ek het my swakste telling ooit geskiet. Dit was nie grappies nie.

Re: Noordwes Ope die Naweek.

Posted: Mon Mar 11, 2019 8:29 am
by Toyrsi
Dries Skiet wrote:Ek het my swakste telling ooit geskiet. Dit was nie grappies nie.
Hi Dries.
2 bane het my baie seer gemaak.
Hopelik is die volgende 1 beter.