Page 1 of 1
Spinnekop wat klein slangetjie gevag het
Posted: Mon Feb 25, 2019 4:21 pm
by knipmes
Foto Knopie spinnekop wat n klein slangetjie gevang het.pdf
Hierdie foto is so n paar jaar gelede op die plaas in een van die store geneem. Die knopie spinnekop (dit het n rooi kolletjie op sy pens) het die slangetjie vas gespin en teen die muur opgetrek.
Re: Spinnekop wat klein slangetjie gevag het
Posted: Tue Feb 26, 2019 9:20 am
by Meteor
Dit is baie interresant. Ek gaan so nou en dan op 'n Facebook blad wat slange identifiseer en daar kom soms sulke fotos op van diere wat nie normaalweg op slange. Die ouens daar hou van dit.
Die groep se naam is
https://www.facebook.com/groups/snakesofsouthafrica/
Re: Spinnekop wat klein slangetjie gevag het
Posted: Tue Feb 26, 2019 11:43 am
by knipmes
Meteor wrote:Dit is baie interresant. Ek gaan so nou en dan op 'n Facebook blad wat slange identifiseer en daar kom soms sulke fotos op van diere wat nie normaalweg op slange. Die ouens daar hou van dit.
Die groep se naam is
https://www.facebook.com/groups/snakesofsouthafrica/
Dankie Ek sal loer