Page 1 of 2

Jag rond om Dullstroom

Posted: Mon Feb 18, 2019 1:25 pm
by Gerhard
So 2,5 ure se ry vanaf die groot stad maak Dullstroom die ideale plek om n vinnige wegbreek te maak die jag seisoen.

Ek bied geweer jagte aan te voet, ons jag en stap en bekruip hard vir die bokke.

In dien jy die uitdaaging wil aanvaar bied ons ook n egte McNab challange aan.

Kom jag en stap saam waar die Boere en Engelse mekaar pak gegee het met die Anglo Boere Oorlog.

Kom gooi n vliegie vir n honger forel.

Meeste van die jagte gaan deur die week gedoen word.

Bring die familie vir n lekker naweek en bederf vir mamma... ;) Ek sal graag help met reel van akkomodasie in en rondom Dullstroom vir die familie soos julle behoeftes is...

Ek het die volgende haar wild beskikbaar:

Duiker
Vaal Ribbok
Oribi
Rooi Ribbok
Rietbok
Blesbok
Swartwildebees
Bosvark op voer
Takbok
Eland
Sebra

Image

Image


Vir die voel jagters:

Swainson's Spurfowl
Red-wing Francolin
Grey-wing Francolin
Guineafowl

Image

Kontak my gerus op email vir pryslys

gerhard@fffsafaris.co.za

Groete,

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Mon Feb 18, 2019 4:23 pm
by Gerhard
tau wrote:Gerhard is dit "net" of "nie" vir geweer jagte?

Ek bied nie geweer jagte aan te voet
Dankie,

Die vinger fout is uit gesort. Image

Geweer jagte.

Boog jagte kom later wanneer nuwe konsessie “on line” kom en ek die hides begin uitsort.

Walk en Stalk met di boog is bietjie moeilik met afstande van 60-150 yards


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Thu Feb 21, 2019 4:12 pm
by Gerhard
Die eerste skote het die week geklap...

Image

Image

Image

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Thu Feb 21, 2019 4:17 pm
by Swede
Kan jy miskien 'n pryslys opsit?

Sent from my SM-N960F using Tapatalk

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Thu Feb 21, 2019 4:22 pm
by Gerhard
Swede wrote:Kan jy miskien 'n pryslys opsit?

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Stuur my jou email adres asb


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Thu Feb 21, 2019 4:47 pm
by prohunt
Ai, dis darem baie mooi om te sien die wêreld is so mooi groen daar ++>: ++>:

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Thu Feb 21, 2019 4:49 pm
by Gerhard
Is maar nog groen droogte, reen genoeg om veld groen te hou maar vleie en damme kort nog klomp water


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Fri Feb 22, 2019 5:56 am
by Gerhardu
Gerhard wrote:
Swede wrote:Kan jy miskien 'n pryslys opsit?

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Stuur my jou email adres asb


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ag vir my ook asb Gerhard.

gerhardu375@gmail.com

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Fri Feb 22, 2019 6:14 am
by Geno
Dalk kan ek n bok skiet inwerk as ek daar gaan jakkals jag. geno@ggvarminting.co.za

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Fri Feb 22, 2019 6:33 am
by Swede
tcass@lantic.net

Sent from my SM-N960F using Tapatalk

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Fri Feb 22, 2019 1:54 pm
by win270
Sal iemand asb die pryse hier laai?

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Fri Feb 22, 2019 2:08 pm
by Gerhard
win270 wrote:Sal iemand asb die pryse hier laai?
Jy kan vir my jou email address stuur en ek sal dit vir jou email.

Pryse gaan nie gelaai word op die forum nie.

Groete,

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Fri Feb 22, 2019 3:05 pm
by FredJ
Hi Gerhard,

Stuur vir my ook asb:

fredjooste11@gmail.com

Dankie.

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Fri Feb 22, 2019 4:32 pm
by Geno
Geno wrote:Dalk kan ek n bok skiet inwerk as ek daar gaan jakkals jag. geno@ggvarminting.co.za
Geen email ontvang nie.

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Tue Feb 26, 2019 1:24 pm
by Henna308
Ek het ook nog niks ontvang nie.

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Tue Feb 26, 2019 1:26 pm
by Swede
Ek ook nie.

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Tue Feb 26, 2019 1:34 pm
by Geno
Steeds niks by my ook nie. Help nie jy weier om pryse op die forum te sit as jy nie eers die goed kan email nie.

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Tue Feb 26, 2019 1:49 pm
by Gerhard
Goeie middag,

Jammer ek was uit die kantoor vir die laaste klompie dae.

Ek het emails gestuur behalwe vir Henna wat ek nie erns n email adres het voor op die staduim nie.

Stuur asb weer sodat ek kan aan stuur.

Groete uit Dullstroom.

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Tue Feb 26, 2019 2:14 pm
by kudu375
Goeiedag

asb ook na court@autowiel.co.za

dankie

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Tue Feb 26, 2019 2:40 pm
by Henna308
Gerhard wrote:Goeie middag,

Jammer ek was uit die kantoor vir die laaste klompie dae.

Ek het emails gestuur behalwe vir Henna wat ek nie erns n email adres het voor op die staduim nie.

Stuur asb weer sodat ek kan aan stuur.

Groete uit Dullstroom.
Middag Gerhard.

Ek het laasweek vir jou 'n epos gestuur om te vra vir pryse maar sal my adres hier ook vir jou los: hennadup@gmail.com

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Tue Feb 26, 2019 2:43 pm
by Gerhard
Henna308 wrote:
Gerhard wrote:Goeie middag,

Jammer ek was uit die kantoor vir die laaste klompie dae.

Ek het emails gestuur behalwe vir Henna wat ek nie erns n email adres het voor op die staduim nie.

Stuur asb weer sodat ek kan aan stuur.

Groete uit Dullstroom.
Middag Gerhard.

Ek het laasweek vir jou 'n epos gestuur om te vra vir pryse maar sal my adres hier ook vir jou los: hennadup@gmail.com
Jammer man, ek het hom erns gemis.

Email is gestuur so ook vir die ander wat gevra het.

Groete,

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Tue Feb 26, 2019 3:00 pm
by Stephan86
Hello Gerhard,

Sal jy asb vir my ook 'n pryslys stuur, stephanvdm86@gmail.com

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Wed Feb 27, 2019 9:23 am
by RUPERT
Stuur asb vir my ook rupert@scalerite.co.za

Dankie

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Wed Feb 27, 2019 9:48 am
by LoopSoosStroop

Re: Jag rond om Dullstroom

Posted: Wed Feb 27, 2019 9:49 am
by LoopSoosStroop
Pragtige foto's BTW!