Page 1 of 1
kudu bul
Posted: Thu Oct 27, 2011 10:41 pm
by Apie reilly
Nog eenĀ

Re: kudu bul
Posted: Thu Oct 27, 2011 11:17 pm
by HUNTER
Geluk, mooi wye horings. Jy lyk bietjie moeg het hy jou 'n harde tyd gegee?
Groete
Hunter
Re: kudu bul
Posted: Fri Oct 28, 2011 6:41 am
by spekieries
Baie Geluk Apie
Ek weet nie of dit die manier is wat die foto geneem is nie, maar die bul het vir my ongelooflike mooi horings.
Nogmaals geluk.
Re: kudu bul
Posted: Fri Oct 28, 2011 7:19 am
by Geno
Netjies Apie!
Bitter mooi bul!
Re: kudu bul
Posted: Fri Oct 28, 2011 7:28 am
by BLOK
Mooi bul geluk
Re: kudu bul
Posted: Fri Oct 28, 2011 10:26 am
by Boerseun123
Hunter
Jy kan mos op die foto sien dit is al lank na sy slaap tyd!
Mooi gemaak Apie!
Groete
BS
Re: kudu bul
Posted: Fri Oct 28, 2011 10:29 am
by Wouter Roets
Apie
Baie geluk met n pragdier! Het jy hom gemeet? Daar is bietjie lengte in daai horings.
Groetnis
Wouter
Re: kudu bul
Posted: Fri Oct 28, 2011 2:38 pm
by Apie reilly
Ek was op met daai bok ek het hom die einde vanĀ jan geskiet moes hom op n sinkplaat laai en uitsleep want ek het hom laat stop. Hy meet 53 duim.