Page 1 of 1

Nuwe Aanlyn Winkel van Jaracal

Posted: Wed Feb 13, 2019 5:40 pm
by jaracal
Ek moes 'n nuwe aanlyn winkel opstel agv die glitch met die oorskakeling van http na https.
Die adres het verander na www.jaracal.net
Jammer vir die manne wat nou weer moet registreer maar dit was werklik buite my beheer.
Groete
Heinrich

Re: Nuwe Aanlyn Winkel van Jaracal

Posted: Thu Sep 15, 2022 7:48 am
by nicolouw5542
More,

Kan ek op die groep vra of iemand S321 het? Ek soek 2 blik?

Groete
Nico

Re: Nuwe Aanlyn Winkel van Jaracal

Posted: Thu Sep 15, 2022 8:44 am
by jaracal
Jy Is baie welkom om te vra.
Groete
Heinrich

Re: Nuwe Aanlyn Winkel van Jaracal

Posted: Thu Sep 15, 2022 9:35 am
by Ratel
More Heinrich
Verkoop julle nog Jaracal klere? My hemp is nou voos gedra. Die kwaliteit van die Jaracal hemp was baie goed.

Re: Nuwe Aanlyn Winkel van Jaracal

Posted: Mon Oct 03, 2022 5:34 pm
by jaracal
Jammer ek het jou post gemis, ek gaan binnekort weer vir Petrie 'n bestelling deursit vir hemde en Pette. Sal net die kostes kry en hier plaas dan kan ons begin met die verkryging daarvan.
Laat jou binnekort weet.
Heinrich