Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Mon Feb 11, 2019 12:54 pm
by pieternel308
Dag se ek is pieter, wil my graag voorstel as nuwe.

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Feb 11, 2019 1:09 pm
by Heinz Petersen
Welkom Pieter.
Jy gaan nie so ligtelik met jou voorstel weg kom nie.
Vertel van waar jy is en waarmee skiet jy als. :)

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Feb 11, 2019 3:57 pm
by PWV
Heinz Petersen wrote:Welkom Pieter.
Jy gaan nie so ligtelik met jou voorstel weg kom nie.
Vertel van waar jy is en waarmee skiet jy als. :)
En waar jy woon!

Welkom by voorbaat!

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Feb 11, 2019 4:49 pm
by Aceofspades
Welkom hier. En luister maar na die manne se vrae. Ons is maar nuuskierig.

Kriek

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Feb 11, 2019 6:43 pm
by Jacquesb
Welkom.
Geniet ons forum en kuier lekker saam.