Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Mon Feb 11, 2019 12:33 pm
by StephenB
Groete uit die Weskus. Ek lees al lank die forum en het al baie geleer by die manne. My arsenal bestaan uit n 38 spesial, .22 BSA, 30.06 Howa en n 308 Tikka Super Varminter. Ek het ok begin herlaai en al baie geleer hier op die forum.Ek jag ok n bietjie as ek kans kry maar skiet meeste van die tyd op die baan.
Groete

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Feb 11, 2019 1:38 pm
by henk.spioenkop
Baie welkom. Hier is baie te leer. Van waar aan die Weskus is jy?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Feb 11, 2019 3:08 pm
by StephenB
Hi Henk. Ek bly op Vredenburg.

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Feb 11, 2019 6:52 pm
by Jacquesb
Hi daar, welkom hier.
Geniet ons forum.