Dedicated Hunting Motivering (Section 16)
Posted: Sun Feb 10, 2019 2:34 pm
Dagsê manne.
Ek het onlangs my jag geweer nommer 4 aangeskaf en is nou in die proses om vir hom aansoek te doen. Dit is 'n geweer met 3 lope wat uitgeruil kan word. Ek het 3 aparte SAPS vorms van die handelaar af ontvang en sal dus 3 aansoeke indien. Ek wil graag hoor in terme van die motivering of julle dit nodig sien om vermelding te maak van die feit dat dit een vuurwapen is met 3 lope, en of julle voorstel ek handig net 3 aparte motiverings in sonder vermelding?
By voorbaat dankie vir die advies!