Page 1 of 1

Case trimmer

Posted: Fri Feb 08, 2019 3:33 pm
by Toyrsi
Middag manne.
Ek is in die mark vir n case trimmer.
Iets wat makliker en vinnig werk maar tog goed werk.
Kyk na die Sudami of Sinclair.
Wat stel julle voor.
Groete

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Re: Case trimmer

Posted: Fri Feb 08, 2019 3:48 pm
by bushy
I use the sudami. Works well

Re: Case trimmer

Posted: Fri Feb 08, 2019 4:29 pm
by Ammion
Ek het 'n Sudami wat ek nie gebruik nie. Jy kan my PM indien jy belangstel.