Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Fri Feb 01, 2019 4:11 pm
by Huntress
Hallo Almal

Baie dankie vir die aanvaarding. Ek is baie opgewonde om by julle te leer. Ek is nog baie nuut as dit kom by jag en gewere, maar my kerel (Southpaw) is gelukkig geduldig genoeg om my te leer.

Weereens dankie en asb wees gedulig as ek vrae vra wat dalk simpel klink

Re: Nuwe Lid

Posted: Fri Feb 01, 2019 5:46 pm
by Louis K
Welkom, jy is nou op die regte plek.

Re: Nuwe Lid

Posted: Fri Feb 01, 2019 6:19 pm
by tripodmvr
Baie welkom.

Ons sal jou probeer genadig wees. My vrou hou al 40 jaar uit, so miskien het ek genoeg geduld.

Re: Nuwe Lid

Posted: Fri Feb 01, 2019 8:35 pm
by PWV
Welkom, Huntress.
Jy moet darem vertel van jou ketties, skietprestasies en waar jy woon.
(Jy hoef nie jou adres of foonnr. te gee nie!) ++>:

Re: Nuwe Lid

Posted: Fri Feb 01, 2019 9:05 pm
by tripodmvr
Defnislis nie haar ouderdom nie - 21 ?

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Feb 02, 2019 5:28 am
by joe rocket
PWV wrote:Welkom, Huntress.
Jy moet darem vertel van jou ketties, skietprestasies en waar jy woon.
(Jy hoef nie jou adres of foonnr. te gee nie!) ++>:
Welkom Huntress verskoon maar hierdie ooms hier bo hulle is almal n 112 maar dink hulle is 35. ;D Hier is n magdom kennis so voel vry om vrae te vrae.