Leica Rangemaster 2800.com
Posted: Fri Feb 01, 2019 12:16 pm
Middag manne,
ek lees vanoggend Leica het n nuwe Rangemaster model wat binnekort op die rakke sal wees met Bluetooth funksie en nog ander fancy goed.
Ek dink dit sal nogal smart wees as jy hom met jou Strelok/Shooter/AB app kan sync.
http://en.leica-camera.com/World-of-Lei ... F-2800.COM
Lyk my ek het dalk n 2700 wat binnekort te koop gaan wees.