Page 1 of 1

Dagse Almal

Posted: Thu Jan 31, 2019 2:23 pm
by Petoorsie
Aangesien daar reeds n Petoors geregistreer is, het ek sommer vir my Petoorsie gevat. Hallo uit Krugersdorp, Muldersdrif.

Re: Dagse Almal

Posted: Thu Jan 31, 2019 2:31 pm
by Swede
Baie welkom hier!!

Re: Dagse Almal

Posted: Thu Jan 31, 2019 3:08 pm
by jaracal
Baie welkom hier by ons, glo jy sal dit geniet.
Groete

Re: Dagse Almal

Posted: Thu Jan 31, 2019 9:50 pm
by CLIVE PERRY
Naand, Welkom Petoorsie... was jy ook vir 3 jaar n roof kyker?

Re: Dagse Almal

Posted: Mon Feb 04, 2019 10:49 pm
by Vlakvark Soldaat
CLIVE PERRY wrote:Naand, Welkom Petoorsie... was jy ook vir 3 jaar n roof kyker?
He's from dorpies, so my guess is at least 10 years roofkyker...

Welkom Toorsie!