Page 1 of 1

Introduction

Posted: Wed Jan 30, 2019 9:09 pm
by CLIVE PERRY
Naand mense,
Dink ek het al in 2015 die aansluiting gedoen maar hier en daar gelees maar niks gese. Ek hoor van brombeer as jy nie hier jouself voorstel word jy uitgetrap. So ek is Clive( ja nog n engelsman) my belange is natuurlik skiet en baie,het paar koel gewere, paar swart kruit gewere sewe pcp windbukse en een ketty. Ander stokpertjies waarvan die vrou weet is photgraphy en begin graag n projek en maak hom nooit klaar, dis die dat ek nie kinders het. So ek sien uit om n bietjie te lees en leer uit julle en bietjie my eie insette te gee.

Re: Introduction

Posted: Wed Jan 30, 2019 9:17 pm
by Heinz Petersen
Welkom Clive. Ja, hier gebeur sommer baie lekker stories dat n mens sommer agteroor kan steyr.

Re: Introduction

Posted: Wed Jan 30, 2019 9:20 pm
by jankraay
Heinz Petersen wrote:Welkom Clive. Ja, hier gebeur sommer baie lekker stories dat n mens sommer agteroor kan steyr.
Hahahahaha jis lekker giggel ek nou.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Introduction

Posted: Wed Jan 30, 2019 9:21 pm
by tripodmvr
Welkom en welcome.

Vertel van jou passie met die PCP's.

Re: Introduction

Posted: Wed Jan 30, 2019 9:30 pm
by Steyr270
Heinz Petersen wrote:Welkom Clive. Ja, hier gebeur sommer baie lekker stories dat n mens sommer agteroor kan steyr.
Ek hou jou dop.

Re: Introduction

Posted: Wed Jan 30, 2019 9:36 pm
by joe rocket
Welkom Clive. Skiet jy n 270 en ry n Landrover? Pasop jy styer gou. Jy is seker een van die langste roofkykers nog hier. Welkom hier vertel bietjie meer van jou roere. Jy gaan lekker kuier hier.

Re: Introduction

Posted: Wed Jan 30, 2019 10:07 pm
by Jurgen Visser
welkom , julle manne darem , hy weet nog nie wat dit beteken om te steyer nie , en nog minder om 270 te skiet nie , meskien weet hy as hy al solank roof kyk >:D >:D >:D >:D niks teen jou nie Carel ++>:

Re: Introduction

Posted: Thu Jan 31, 2019 9:45 pm
by CLIVE PERRY
Naand julle, Mmm het al n .270 gehad maar net n Landrover getoets bestuur. Die Roere Sako .223 Varminter wat ek al seker 30 jaar het, Ruger .375 wat ek n pasgemaakte kolf op gesit wat meer as die geweer gekos het, Tikka t3 CTR .260 Rem hy was die nuutste aankoop sukkel nog bietjie met hom, Twee Swart kruit .50 gewere lekkerste jag met hulle en in my mening het my baie gehulp met skiet en recoil hanteer. Al die PCP'S is n sad storie hulle eintlik gekoop om te verkoop( dis wat ek vir vroulief gese) hulle is n ander duur siekte maar baie pret vir min geld nadat jy die geweer gekoop het.Ek smous all die gooitjies vir die windbukse so kry bietjie beter pryse. Die goed is scary akkuraat tot op 60 m plus ( agt skoote in R1 stuck) maar n goeie een gaan jou tussen R25000.00 en R35000.00 kos en die manne koop hulle. So ses van hulle Air Arms S400, Daystate mk 4s, Fx Wildcat, ander Fx, BSA R10MK2, Daystate Air ranger... bietjie simple maar dis so maklik no liscence required!
Dink ek het alles gedek, ek is bietjie technies gestrem sal nog moet offen met al die smilies en goed moet nog die pics laai en goed en moet die vloek inhou...

Groete

Re: Introduction

Posted: Thu Jan 31, 2019 10:14 pm
by joe rocket
Ackley daai 260 ctr. Jy het n intellegente besluit geneem om nie die landy te koop nie en van die 270 ontslae te raak. Jy is nou doktor Clive.

Re: Introduction

Posted: Fri Feb 01, 2019 7:04 am
by CLIVE PERRY
joe rocket wrote:Ackley daai 260 ctr. Jy het n intellegente besluit geneem om nie die landy te koop nie en van die 270 ontslae te raak. Jy is nou doktor Clive.
Ackley hom se jy... hy is n 20 duim loop so hy is n bietjie stadig.. nou as jy hom Ackley doen die selfde ou die dies?

Groet Doc Clive

Re: Introduction

Posted: Fri Feb 01, 2019 7:25 am
by James Wilson
Hi Clive

Welcome, feel free to comment in English

Re: Introduction

Posted: Fri Feb 01, 2019 7:45 am
by joe rocket
CLIVE PERRY wrote:
joe rocket wrote:Ackley daai 260 ctr. Jy het n intellegente besluit geneem om nie die landy te koop nie en van die 270 ontslae te raak. Jy is nou doktor Clive.
Ackley hom se jy... hy is n 20 duim loop so hy is n bietjie stadig.. nou as jy hom Ackley doen die selfde ou die dies?

Groet Doc Clive
Nee wat skiet hom soos hy is. As daai loop moeg is vervang die met n 30 duim. Koop Widden dies. Wanneer jy drie doppe gefire form het, pos jy die doppe vir hulle en hulle maak vir jou n stel dies volgens jou kamer se spesifikasies.

Re: Introduction

Posted: Fri Feb 01, 2019 8:08 am
by CLIVE PERRY
James Wilson wrote:Hi Clive

Welcome, feel free to comment in English
Morning,
Thank you... can you see my accent in the typing? I had to marry a Afrikaans girl so i get practice on a daily basis

Re: Introduction

Posted: Fri Feb 01, 2019 8:27 am
by tripodmvr
Your choice who you married !!!

So nou kan ons jou in al twee tales aanspreek ++>:

Re: Introduction

Posted: Fri Feb 01, 2019 8:40 am
by CLIVE PERRY
Eish don't remind me it was my choice to get married! Two healthy hands, i can cook still went ahead and got married. Sy kom van die plaas af free Advo's pappie het n wildsplaas gehad.. dis die dat ek se dit was n moet troue

Re: Introduction

Posted: Mon Feb 04, 2019 10:47 pm
by Vlakvark Soldaat
CLIVE PERRY wrote:
James Wilson wrote:Hi Clive

Welcome, feel free to comment in English
Morning,
Thank you... can you see my accent in the typing? I had to marry a Afrikaans girl so i get practice on a daily basis
Hahaha welkom Doc Clive roofkyker since 2015 wat moes trou... Sounds like a gynae gone wrong...