Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Mon Jan 28, 2019 3:46 pm
by WintersGFT
Dagse Kerels

Laat ek myself voorstel.

Ek is van Pretoria-Noord, gebore en getoë.

Ek jag graag en neem ook deel aan benchrest kompetisies.

Ek is 'n ou wat hou van die meer tegniese aspekte van ballistiek en glo vas in Quickload (ek leer nog maar agteros kom ook in die kraal).

Ek het verder 'n belangstelling in hisotiese wapens veral duitse wapens uit die tweede wereldoorlog. Ek besit self 'n paar.

Dankie vir die aansluit en ek hoop ons kan lekker saamgesels vorentoe.

Groetnis

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Jan 29, 2019 11:07 am
by Francoisv
Welkom.


“The Only Easy Day Was Yesterday”

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Jan 30, 2019 8:52 am
by Fanta300
Welkom hier

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Jan 30, 2019 11:00 am
by PWV
WintersGFT wrote:Dagse Kerels

Laat ek myself voorstel.

Ek is van Pretoria-Noord, gebore en getoë.

Ek jag graag en neem ook deel aan benchrest kompetisies.

Ek is 'n ou wat hou van die meer tegniese aspekte van ballistiek en glo vas in Quickload (ek leer nog maar agteros kom ook in die kraal).

Ek het verder 'n belangstelling in hisotiese wapens veral duitse wapens uit die tweede wereldoorlog. Ek besit self 'n paar.

Dankie vir die aansluit en ek hoop ons kan lekker saamgesels vorentoe.

Groetnis
Jou stelling hierbo: Dit is natuurlik nie jou skuld nie, maar ons glo jy sal die agterstand gou uitwis! ;)

Welkom vriend. Geniet dit hier!

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Jan 30, 2019 8:27 pm
by Frikkedel
Goeie naand, my naam is Kristopher.

Ek bly tans in Centurion en is nog 'n student.

Ek het my pa begin help herlaai en is passievol oor jag.

Ek sien uit om hier op Jaracal te leer.

Groete.

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Jan 30, 2019 8:38 pm
by jankraay
Frikkedel wrote:Goeie naand, my naam is Kristopher.

Ek bly tans in Centurion en is nog 'n student.

Ek het my pa begin help herlaai en is passievol oor jag.

Ek sien uit om hier op Jaracal te leer.

Groete.
Baie welkom hier. Hier is manne wat jou mooi kan help.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe Lid

Posted: Thu Jan 31, 2019 8:39 am
by Malan123
Baie welkom