Boog trigger gesoek/te koop
Posted: Mon Jan 28, 2019 8:32 am
Goeie more,
My seun het die naweek n jagboog present by my Tannie gekry.
Die boog het ongelukkig sonder n trigger gekom. Het iemand hier dalk n ekstra trigger te koop of as ek vir hom een moet koop waar is die beste plek om te gaan kyk. En hoe weet ek wat is n goeie trigger.
Ek is in Alberton/JHB area.
Dankie. Groete.