Page 1 of 1
Teleskoop Ringe Gratis Ringe is geneem : Frederick
Posted: Mon Jan 28, 2019 6:52 am
by knipmes
Hier is n paar 25mm teleskoop ringe Ek is nie seker nie maar dink dit is Ruger ringe
Groete
Re: Teleskoop Ringe Gratis
Posted: Mon Jan 28, 2019 7:42 am
by Vlakvark Soldaat
Jip, daai is vir die Ruger M77 gewere...
Re: Teleskoop Ringe Gratis
Posted: Mon Jan 28, 2019 8:46 am
by knipmes
Dankie. Indien daar iemand is wat dit nodig het kan hulle maar laat weet
Groete
Re: Teleskoop Ringe Gratis
Posted: Fri Feb 01, 2019 7:31 am
by Bobejan
goeie more, is die ringe silwer ? ek sal hulle vat asb. ek het n ruger m77
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Teleskoop Ringe Gratis
Posted: Fri Feb 01, 2019 10:45 am
by knipmes
Bobejan wrote:goeie more, is die ringe silwer ? ek sal hulle vat asb. ek het n ruger m77
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ongelukkig nie silver nie. Gewone swart kleur
Groete
Re: Teleskoop Ringe Gratis
Posted: Fri May 17, 2019 9:23 am
by FCLoretz
Knipmes, is die ringe nog beskikbaar?
Re: Teleskoop Ringe Gratis
Posted: Fri May 17, 2019 9:35 am
by knipmes
FCLoretz wrote:Knipmes, is die ringe nog beskikbaar?
More. Die ringe is nog beskikbaar
Groete
Re: Teleskoop Ringe Gratis
Posted: Fri May 17, 2019 9:37 am
by FCLoretz
knipmes wrote:FCLoretz wrote:Knipmes, is die ringe nog beskikbaar?
More. Die ringe is nog beskikbaar
Groete
Kan ek hulle by jou oorneem asb. Ek sal reelings ref via PM
Re: Teleskoop Ringe Gratis
Posted: Fri May 17, 2019 9:39 am
by knipmes
FCLoretz wrote:knipmes wrote:FCLoretz wrote:Knipmes, is die ringe nog beskikbaar?
More. Die ringe is nog beskikbaar
Groete
Kan ek hulle by jou oorneem asb. Ek sal reelings ref via PM
Dit is reg so. Soos genoem, is dit gratis. Ons moet net reel hoe dit by jou kan uitkom.
Groete