Page 1 of 1
Gratis: 33 9,3 X 62 SABI doppe Doppe is geneem
Posted: Sat Jan 26, 2019 10:33 am
by knipmes
Die Sabi doppe is 2X gevuur. n Paar het CCI 250 slagdoppies in, n paar reeds vollengte hervorm en n paar klaar gevuur, ou slagdop nog in (getal 33) Ek gebruik nou NORMA doppe
Ek is in Pretoria Oos 084 2085218
Re: Gratis: 33 9,3 X 62 SABI doppe
Posted: Sat Jan 26, 2019 11:00 am
by savage(P Coetzer)
Knipmes kan ek jou pla vir hulle?
Re: Gratis: 33 9,3 X 62 SABI doppe
Posted: Sat Jan 26, 2019 2:51 pm
by knipmes
savage(P Coetzer) wrote:Knipmes kan ek jou pla vir hulle?
Jy is welkom. Skakel my dan praat ons oor hoe om dit by jou te kry
Groete
Re: Gratis: 33 9,3 X 62 SABI doppe Doppe is geneem
Posted: Sat Feb 09, 2019 6:37 am
by knipmes
Die doppe het n baas gekry