Page 1 of 1

Sako Quad

Posted: Wed Oct 26, 2011 11:53 am
by Beyers
'n Nice to have

Dink net die sports om die wapen aansoek te doen

http://www.sako.fi/sakoquad.php

Re: Sako Quad

Posted: Wed Oct 26, 2011 12:01 pm
by BLOK
Dit lyk soos iets wat baie goed kan werk, wonder wat so ou sal kos en hoe dit met die liksens sal werk.

Dalk net hier waar daai lenings wat die manne van praat kan werk ;) ;D

Re: Sako Quad

Posted: Wed Oct 26, 2011 1:02 pm
by Biltongjagter
Dink net hoe gaaf sou dit wees as Sako hierdie 4 in 'n Centre Fire Quad kan saamvoeg -

7mm Rem Mag    9.5? - spiraal/(twist)
300 Win Mag        11?
338 Win Mag        10?
375 H&H Mag      12?

Elkeen van hulle gebruik Sako se 'L' aksie en dit behoort dus heeltemal moontlik te wees.

Prys behoort heelwat minder te wees as 4 aparte gewere, of hoe?

Re: Sako Quad

Posted: Wed Oct 26, 2011 1:05 pm
by Beyers
Lyk asof dit net
.22 en .17 kal is

Re: Sako Quad

Posted: Wed Oct 26, 2011 1:14 pm
by Geno
Beyers,
Hulle word in centrefire ook gemaak.
http://www.sako.fi/pdf/datatables/SakoR ... atable.pdf

Groete,
Eugene

Re: Sako Quad

Posted: Wed Oct 26, 2011 1:43 pm
by Biltongjagter
Eugene, is die Sako Quad kalibers nie juis almal 'rimfire' kalibers wat op die volgende aksie van Sako gebaseer is nie?
ACTION
Sako Quad rimfire rifle is based on the Sako P04R bolt action design.
Groete,
Koos.

Re: Sako Quad

Posted: Wed Oct 26, 2011 1:52 pm
by Geno
Sorry sorry sorry!!
Ek het alweer nie verder as my neus gedink nie.......
Hulle is almal rimfire kalibers.......

Re: Sako Quad

Posted: Wed Oct 26, 2011 5:01 pm
by Nuweseun
Ek dink in hierdie aspek het die ander vervaardigers baie ver om te gaan....

Loer bietjie hier

http://www.blaser.de/Fast.1562.0.html?&L=1

Click op Versetile

Re: Sako Quad

Posted: Thu Oct 27, 2011 11:24 am
by Vlakvark
Dit is n baie leker geweertjie. Het hom slegs met die 22LR loop gevat. Ek het n .223 vir die ander se werk en daai .17 ammo is te duur
Hier is ma sin
[img width=560 height=420]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF1008.jpg[/img]

op 25m met ma agter hom
[img width=360 height=480]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF1035.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF1034.jpg[/img]