Page 1 of 1
Dag se almal
Posted: Thu Jan 24, 2019 10:43 am
by Triplestrike7x57
My naam is Cliff en is afgetrede pensionaris woonagtig in Nelspruit en lid van Laeveld Jagters Vereeniging, ek geniet biltong jag en ook herlaai van amunisiebaie. Ek laai tans vir die volgende calibers 222, 243,7x57 ,308,30-06, 338 Win Mag , 9.3x62 en 45-70.Dankie vir die aansluiting by Jaracal ek sien baie uit na die komunikasie op die site en hoop om ook inligting te kan deel.
Groete
Cliff
Re: Dag se almal
Posted: Thu Jan 24, 2019 11:22 am
by J le Roux
Welkom Cliff.
Lekker arsenaal daardie van jou. Ek is seker jy jag bitjie meer as net biltong vir jou gesin

.
Geniet die forum
Re: Dag se almal
Posted: Thu Jan 24, 2019 11:32 am
by Steyr270
Welkom Cliff,
Jy kort nou nog net n 270.

Re: Dag se almal
Posted: Thu Jan 24, 2019 11:38 am
by Stephan86
Welkom, glo oom sal 'n wonderlike tyd hier saam met ons hĂȘ.
Re: Dag se almal
Posted: Thu Jan 24, 2019 12:04 pm
by PWV
Welkom, Cliff. Jy se jy is 'n afgetrede pensioenaris? Wel, dan moet jy omtrent 49 wees!
