Page 1 of 1
Gevorderde Roepkursus Kimberley 9 Februarie
Posted: Wed Jan 23, 2019 10:58 am
by jaracal
Gevorderde kursus te Kimberley op 9 Februarie 2019
Wildmans kursus Kimberly.jpeg
Groete
Re: Gevorderde Roepkursus Kimberley 9 Februarie
Posted: Wed May 08, 2019 7:08 pm
by WSB hunting Safaris
Goeie naand, wanneer is daar weer roepkursus in Noord Kaap area
Groete
Willem
Re: Gevorderde Roepkursus Kimberley 9 Februarie
Posted: Wed May 08, 2019 8:28 pm
by Baas Piet
Willem ons gaan n kursus hou op Middelpos (tussen Calvinia en Sutherland) die 20ste Julie.
Kontak my as jy belangstel
nul 72 7 vier 6 1000
Groete Peter
Re: Gevorderde Roepkursus Kimberley 9 Februarie
Posted: Wed May 08, 2019 9:09 pm
by jaracal
WSB hunting Safaris wrote:Goeie naand, wanneer is daar weer roepkursus in Noord Kaap area
Groete
Willem
Hallo Willem
Ek bied elke jaar so 2-3 kursusse aan te Kimberley by Wildmans.
Dit word hier geadverteer so jy kan die plek dophou.
Daar sal seker weer in Augustus een aangebied word. (Ek is nou vas met buitelandse jagters tot dan)
Groete
Heinrich