Page 1 of 1
VW/Ford samewerking
Posted: Tue Jan 22, 2019 8:17 pm
by tripodmvr
Re: VW/Ford samewerking
Posted: Wed Jan 23, 2019 9:21 am
by Capt. Yoda
Wout sal mooi lyk in so FordRok
Re: VW/Ford samewerking
Posted: Thu Jan 24, 2019 8:34 am
by Wouter Roets
I'm not a happy camper!
Re: VW/Ford samewerking
Posted: Thu Jan 24, 2019 8:54 am
by cobus s
Haha daar gaan n paar manne wees wat so voel.
Hulle bly ford afkraak en nou......
Re: VW/Ford samewerking
Posted: Thu Jan 24, 2019 9:49 am
by Hercules Louw
Iemand anders het verwys na die toekomstige Amarok as 'n Ranger met maskara...
Re: VW/Ford samewerking
Posted: Thu Jan 24, 2019 10:34 am
by Joe13
O nee asb. In voor Volkswagens rondry met plastiek scoops en fenders wat 2 bane opneem.
Re: VW/Ford samewerking
Posted: Thu Jan 24, 2019 11:31 am
by Harambe
As jy wil 'n bakkie ry, dan kry jy 'n Toyota of 'n Isuzu.
Re: VW/Ford samewerking
Posted: Thu Jan 24, 2019 11:39 am
by Steyr270
n toyota is soos n ford, maar net vir mans.
Re: VW/Ford samewerking
Posted: Thu Jan 24, 2019 12:23 pm
by Ratel
Soos ek dit sien gaan net Ford baat by die besluit. Luukser binneruim en beter ratkas.
