Nuwe loop opsit?
Posted: Tue Oct 25, 2011 6:58 pm
Naand almal.
Ek wil graag by die manne hoor met die "smart" gunne. Wat kos dit naastenby om n "Match" loop op jou roer te laat sit, wat kos die loop en wat kos die arbeid? En is daar nog ander kostes wat ek nie van weet nie. En dan wil ek graag hoor hoe lank neem die proses, hang seker af van CFR. Ek wil net so +_ weet. Het op n ander topic gelees van kwotasies van R9000-R10000?
Groete Tjops