Page 1 of 1

n Self bederfie.

Posted: Wed Jan 16, 2019 1:33 pm
by Dries Skiet
n Groot maat van my het besluit die VSA is sy nuwe tuiste en hy moes n nuwe huis vir sy trokkie vind. Ek het nie twee keer gedink nie en het toe aangebied dat sy trokkie by my kan kom woon. Geldtjies en papiere is uit geruil en hy is op die vliegtuig VSA toe.

1983 4X4 Hilux met 1UZ V8

Re: n Self bederfie.

Posted: Wed Jan 16, 2019 1:41 pm
by .270 Man
Baie nice

Sent from my LM-G710 using Tapatalk

Re: n Self bederfie.

Posted: Wed Jan 16, 2019 1:41 pm
by ruaanb
foto van die petrol bunker ook asb ++>: geniet!

Re: n Self bederfie.

Posted: Wed Jan 16, 2019 1:41 pm
by Morkel
Man dis dam n mooi poeier blou daai. Geniet die kleinding tenminste weet ons dis n seun


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: n Self bederfie.

Posted: Wed Jan 16, 2019 1:43 pm
by Supacow
Lyk of hy n BlouBul van n huishigenis sal kan aftrek

Re: n Self bederfie.

Posted: Wed Jan 16, 2019 1:46 pm
by win270
Terloops, hoeveel kms het hy al afgelê?

Re: n Self bederfie.

Posted: Wed Jan 16, 2019 1:59 pm
by Dries Skiet
Wie worry nou oor brandstof? Geen paaiement, R280 n maand versekering, almal maak plek as hulle jou sien aankom. Sovêr speel ek nog lekker. 283000Km op, dink nie dit is waar nie, omtrent 15000Km met die engine in.

Kragstuur is net n moet, anders gaan ek Popeye arems kry.

Re: n Self bederfie.

Posted: Wed Jan 16, 2019 2:12 pm
by win270
Ideaal om minibus taxi's te dwing waar hulle hoort.

Re: n Self bederfie.

Posted: Wed Jan 16, 2019 2:24 pm
by Dries Skiet
Die seuns by my meisiekind se skool is mal oor die trokkie. Die plan was koop en verkoop, maar nou dink ek anders.

Re: n Self bederfie.

Posted: Wed Jan 16, 2019 2:26 pm
by Dries Skiet
Supacow wrote:Lyk of hy n BlouBul van n huishigenis sal kan aftrek
Klink vir my jy weet wat dit vat......

Re: n Self bederfie.

Posted: Wed Jan 16, 2019 3:09 pm
by Kolhasie
Dries Skiet wrote:Die seuns by my meisiekind se skool is mal oor die trokkie. Die plan was koop en verkoop, maar nou dink ek anders.
As anders besluit ek staan 1ste in die ry

Re: n Self bederfie.

Posted: Wed Jan 16, 2019 3:56 pm
by PWV
Lekker bakkie-jag meneer!