Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Tue Jan 15, 2019 6:16 pm
by RiaanE
Dankie vir die aanvaar wil graag leer.
Desember my liksens gekry vir my Howa bb 243
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jan 15, 2019 6:23 pm
by Gawie(13mm)
Welkom Riaan.
Baie geluk met jou Howa. Koop solank 'n bakkievrag Hornady 87 Vmaxe en S365.

Dit is sy kos.

Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jan 15, 2019 9:36 pm
by tripodmvr
Welkom by ons. Die 243 het maar sy geite, maar is 'n baie lekker kaliber met 'n groot reeks koeëlgewigte.
Maak seker wat is jou groefdraai, synde dit 'n idee sal gee van hoe swaar koeëls jy kan skiet.
Re: Nuwe lid
Posted: Wed Jan 16, 2019 6:14 am
by Malan123
Welkom Riaan. Wat is jou plan met daai 243?