Page 1 of 1

Eerste bloed met my nuwe roer

Posted: Tue Oct 25, 2011 1:14 pm
by Christiaan
Hallo julle,

Ek het so gejeuk om my nuwe 222 in te lyf toe besluit en sommer om die naweek deur te ry na goeie friend van my in Ellisras. Die vark het ek gekry op n ou land. Skoot op 150m, sommer met rak amunisie (Prvi Partizan) 50gr
[img width=560 height=417]http://i1177.photobucket.com/albums/x34 ... -00070.jpg[/img]

Nous hys reg om te begin met lading ontwikkeling. Het gedink aan Nosler BT 50gr.

Groete,

Chrisitaan

Re: Eerste bloed met my nuwe roer

Posted: Tue Oct 25, 2011 1:20 pm
by .::Alwyn-U::.
HI Christiaan

Vertel bietjie meer oor die roer, ek het al nooit 'n fullstock 222 gesien nie/ Lyk baie smart!

Groete
Alwyn

Re: Eerste bloed met my nuwe roer

Posted: Tue Oct 25, 2011 2:13 pm
by Henk01
Ai wens ek het sulke vriende gehad met sulke mooi varkeĀ  ;D

Re: Eerste bloed met my nuwe roer

Posted: Tue Oct 25, 2011 2:22 pm
by Lourens
Mooi gemaak Christiaan, daai geweer lyk sommer baie mooi en die vark ook!

Groete,
Lourens

Re: Eerste bloed met my nuwe roer

Posted: Tue Oct 25, 2011 4:35 pm
by 243Songdaug
Mooi mooi!

Pragtige roertjie daai!

Re: Eerste bloed met my nuwe roer

Posted: Tue Oct 25, 2011 4:46 pm
by axe942
Baie mooi vark.

Daai roer is baie mooi. 'n Oom van my het jare terug 'n .222 Sako in full stock gehad.

Re: Eerste bloed met my nuwe roer

Posted: Tue Oct 25, 2011 6:08 pm
by immelmanw
Great, geniet dit.

Re: Eerste bloed met my nuwe roer

Posted: Tue Oct 25, 2011 7:13 pm
by Christiaan
Dankie manne,

Dit is my eerste klein kaliber en ek moet se dis verseker nie die laaste een nie.

Alwyn dis n Steyr Mannlicher met n 20" loop. Sy twist is 1/10. Ek het so 20mm groepering gekry met fabrieks ammo, so sy akkuraatheid lyk belowend. Is nogal opgewonde om te sien wat maak hy met gelaaide patrone.

Henk dit is ook die vark met die grootste tanne wat ek al gesiek het. Sy kondusie was maar af het net 24kg uitgeslag.

Lekker aand,

Christiaan

Re: Eerste bloed met my nuwe roer

Posted: Tue Oct 25, 2011 7:27 pm
by axe942
Baie netjies ! Geniet hom.