Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Tue Jan 15, 2019 10:56 am
by Bostik
Hi almal. Hermann hier van Kaapstad af. Sien uit om nog baie te leer op die forum. Binnekort eerste geweer koper.
Sent from my SM-N950F using Tapatalk
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Jan 15, 2019 11:20 am
by tripodmvr
Welkom. Kleef nou maar vas aan ons soos jou naam verkondig.
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Jan 15, 2019 1:51 pm
by charlk
Welkom Hermann
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Jan 15, 2019 2:24 pm
by PWV
Welkom, Hermann. Vertel ons nou ook bietjie van jou ketties en wat jy doen om te oorleef!