Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Mon Jan 07, 2019 11:11 pm
by Soundadv
Hi julle.

Michael Nagy hier van die Pretoria/Centurion omgewing.Sterk opad na 40 toe. Ek doen CNC vervaardiging vir n beroep.
Hou van buite lewe, somer alles van jag,kamp, braai, 4x4 en ook net skiet vir fun.

Ek is maar meer n biltong jagter en het nog geen trofee geskiet nie.
My kluis het nie teveel in nie, maar hulle werk vir my.
Brnu 243
Lee 303
CZ 7x64 (my go to gun) Sal graag die man wil begin herlaai die jaar.
Cz 375 (Het hom vir n bargain gekry middel 2018 en kon hom nie los nie, Nog niks met hom afgehaal nie)

EDC P07
en vir papier en gong het ek n Shadow2.

Sal graag die jaar bietjie die kluiduif aanpak. Maar kom ons kyk.

Ek het al reeds baie van die forum af geleer en hoop om nog lank deel te wees van julle.

Vriendlike groete.
Michael

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Jan 08, 2019 7:20 am
by heywillie
Baie welkom hier Michael

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Jan 08, 2019 9:17 am
by tripodmvr
Baie welkom. Loer maar onderaan my plasing en jy sal sien dat ek al die kalibers skiet wat jy het. Ek herlaai vir almal van hulle.

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Jan 09, 2019 7:27 am
by Soundadv
heywillie wrote:Baie welkom hier Michael
Baie dankie

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Jan 09, 2019 7:28 am
by Soundadv
tripodmvr wrote:Baie welkom. Loer maar onderaan my plasing en jy sal sien dat ek al die kalibers skiet wat jy het. Ek herlaai vir almal van hulle.
Ek sien ja. Sal aanklop as ek op daai punt kom.
Groete