Page 1 of 1

GESOEK: Type S Bushing Neck Die 308 Win

Posted: Fri Jan 04, 2019 2:12 pm
by rakker
Dagsê almal

Voorspoed vir die Nuwe Jaar.

Soos die opskrif sê is ek opsoek na die 308 win Redding bushing die. Lyk of daar nerens voorraad is nie?

Groete

Re: GESOEK: Type S Bushing Neck Die 308 Win

Posted: Fri Jan 04, 2019 2:16 pm
by THOMAST
Van waar is jy rakker?

Re: GESOEK: Type S Bushing Neck Die 308 Win

Posted: Fri Jan 04, 2019 6:34 pm
by rakker
THOMAST wrote:Van waar is jy rakker?
hi Thomast

Saldanha...

Re: GESOEK: Type S Bushing Neck Die 308 Win

Posted: Fri Jan 04, 2019 6:40 pm
by rakker
rakker wrote:
THOMAST wrote:Van waar is jy rakker?
hi Thomast

Saldanha...
Thomast, ek hoop jy kan help...!