Page 1 of 1

Bushnell Banner CF500 Illuminated Scope for sale R3000

Posted: Fri Jan 04, 2019 10:57 am
by Gerry
Hi,

Bushnell Banner 4-16x40 CF500 Illuminated Scope te koop vir R3000. Ringe is ingesluit. Scope is baie netjies. Het hom net 10 maande gebruik. Het die nuwe Leupold LRP opgesit.

Groete,
Gerald