Page 1 of 1
Twee voertuie te koop - Chev Aveo en Opel Corsa
Posted: Thu Jan 03, 2019 12:37 pm
by tripodmvr
Opel Corsa Lite 1.4i - 2005
127000km - Goeie studente kar.
Prys R45K
Chev Aveo 1600 - 2010
103000km
Prys R90K - benodig gas in lugverkoeler
Praat met my asb.
Re: Twee voertuie te koop - Chev Aveo en Opel Corsa
Posted: Thu Jan 03, 2019 12:45 pm
by blaser
en wat is die beste prys as ek altwee vat
gewoonlik is dit nie net gas nie hoe seker is jy
Re: Twee voertuie te koop - Chev Aveo en Opel Corsa
Posted: Thu Jan 03, 2019 4:20 pm
by Harambe
Daai Opel Corsa sal vir ewig hou. Jy moet net so nou en dan die clutch kabel, agterste wheel bearings, en die coil pack vervang. (verskoon die Ingels asb). My ma ry met myne rond en die ding wil net nie dood nie.
Re: Twee voertuie te koop - Chev Aveo en Opel Corsa
Posted: Fri Jan 04, 2019 9:58 pm
by Fanta300
Vervang ook maar die Cam Belt op sy tyd
Re: Twee voertuie te koop - Chev Aveo en Opel Corsa
Posted: Sat Jan 05, 2019 2:04 pm
by Harambe
Fanta300 wrote:Vervang ook maar die Cam Belt op sy tyd
Dis amper goedkoper on die Enjin elke 160000km te vervang. Sommer met 'n X18XE terwyl jy nou besig is haha
Re: Twee voertuie te koop - Chev Aveo en Opel Corsa
Posted: Sun Apr 07, 2019 2:51 pm
by tripodmvr
Corsa verkoop aan Cobus Cobb en toe aangegee na sy mondige seun.
Aveo nog in die mark.