Page 1 of 2

Goeie more.

Posted: Sun Dec 30, 2018 6:28 am
by Yellowtail
Goeie more. Christo Dup hier van Jeffreys Baai Ooskaap. Dankie vir die toelaating tot die group.



Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Goeie more.

Posted: Sun Dec 30, 2018 6:43 am
by Heinz Petersen
Welkom Christo.
Vertel ons van jou roere en waarmee skiet jy geelstert. :)

Re: Goeie more.

Posted: Sun Dec 30, 2018 9:30 am
by Jacquesb
Welkom Christo.

Vertel ons meer en geniet die forum.

Jacques

Re: Goeie more.

Posted: Sun Dec 30, 2018 9:32 am
by Yellowtail
Skiet met n 308 Musgrave met Redfield scope en silencer. Ek herlaai self met S335 en 150gr Siarra pro hunter punte.

Jag op verskillende plase in die Ooskaap. Het twee bosvark voerplekke en vang rooikatte by die selfede boer se plaas.

Ek leef vir my tyd in die veld. Niks anders wat my so lewendag laat voel nie.//uploads.tapatalk-cdn.com/20181230/5328cbae889e947568ac930a560b74f3.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20181230/f6b862059a650195606a841720771d18.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20181230/4f97953710184b7d64558dd9e3fae3b5.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Goeie more.

Posted: Sun Dec 30, 2018 9:35 am
by Yellowtail
Nog n paar//uploads.tapatalk-cdn.com/20181230/fd994a41da0ef9128bc0db564ccd10f7.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20181230/3d5180c9830b1d6868e0bad0dd51de49.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20181230/a64fcffc2b26df8eeab32f6b45ed245b.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20181230/9ce52d52503870dacd74e5819161571c.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20181230/e76594b6305d4c95d4bdc89ce5c6ce4f.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20181230/05580ff7f0c4fb0ddd1351a880b4d6b6.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20181230/18d9b88742247a9dd4df8ba00d63bbc2.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20181230/a9319958840b6d0c842cbbec889354af.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20181230/f5895bbef3922a8db5f8db7f9ad3d373.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Goeie more.

Posted: Sun Dec 30, 2018 9:41 am
by Yellowtail
Maak ook messe in my space tyd. Doen Rock & Surf hengel in die somer.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Goeie more.

Posted: Sun Dec 30, 2018 10:17 am
by Gawie(13mm)
Welkom.
Smaak my jy gaan sommer lekker saam gesels hier om ons kampvuur.
Jy moet maar geduldig wees met baie van ons. Rekenaars, selfone en tablette praat elkeen sy eie taal en op 'n plek waar Ingels goed verstaan word, maar slegs ter verdediging gebruik word gaan daar nou 'n klomp manne wees wat sê hul kan nie jou foto's sien nie. Hul vrek egter van nuuskierigheid. >:D
Jy sal jou plasings moet "edit" en die [IMG].[IMG], verander na [Image].[Image]. Dit is soos om SMS taal te praat met iemand wat nog briewe met die hand skryf. My Ma van in die sewentig maak so. Sy skryf 'n brief. Neem 'n foto daarvan en Whatsapp dit vir haar vriendin. ;D

Re: Goeie more.

Posted: Sun Dec 30, 2018 10:20 am
by Gawie(13mm)
Yellowtail wrote: //uploads.tapatalk-cdn.com/20181230/5328cbae889e947568ac930a560b74f3.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181230/f6b862059a650195606a841720771d18.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181230/4f97953710184b7d64558dd9e3fae3b5.jpg

Re: Goeie more.

Posted: Sun Dec 30, 2018 10:41 am
by Yellowtail
Gawie(13mm) wrote:Welkom.
Smaak my jy gaan sommer lekker saam gesels hier om ons kampvuur.
Jy moet maar geduldig wees met baie van ons. Rekenaars, selfone en tablette praat elkeen sy eie taal en op 'n plek waar Ingels goed verstaan word, maar slegs ter verdediging gebruik word gaan daar nou 'n klomp manne wees wat sê hul kan nie jou foto's sien nie. Hul vrek egter van nuuskierigheid. >:D
Jy sal jou plasings moet "edit" en die [IMG].[IMG], verander na [Image].[Image]. Dit is soos om SMS taal te praat met iemand wat nog briewe met die hand skryf. My Ma van in die sewentig maak so. Sy skryf 'n brief. Neem 'n foto daarvan en Whatsapp dit vir haar vriendin. ;D
Hi Gawie.

Dankie vir terugvoering. Ek stuur van selfoon af. Wat moet ek doen om vir almal sigbaar te maak.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Goeie more.

Posted: Sun Dec 30, 2018 11:24 am
by tripodmvr
Ek het gou die IMG na IMAGE verander sodat almal die fotos kan sien. Welkom hier. Mooi fotos.

Re: Goeie more.

Posted: Sun Dec 30, 2018 4:09 pm
by Yellowtail
Dankie Tripod waardeur

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Goeie more.

Posted: Mon Dec 31, 2018 8:44 am
by jaracal
Hallo Christo
Lyk my jy is 'n visserman ook as ek na jou username kyk.
My ma woon in Paradys en ons kom so nou en dan daarheen. Was nog nooit baie gelukkig met visvang daar nie.
Ek glo jy sal die forum geniet.
Groete
Heinrich

Re: Goeie more.

Posted: Mon Dec 31, 2018 2:27 pm
by Yellowtail
Middag Heinrich

Ja ek behoort aan Cape St Francis Angling rock and surf club. Het league gehengel vir 15 jaar.

Baie goeie hengel aria as jy die kus en kondiesies ken.

Groete Christo

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Goeie more.

Posted: Mon Dec 31, 2018 4:17 pm
by jaracal
Ek sal bietjie kom kers opsteek indien ek in daardie area kom kuier.
groete

Re: Goeie more.

Posted: Mon Dec 31, 2018 6:16 pm
by Yellowtail
Maak so

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Goeie more.

Posted: Wed Jan 02, 2019 1:36 pm
by Pieter_Brink
Wys ons 'n paar van jou messe.

Re: Goeie more.

Posted: Fri Jan 25, 2019 7:45 am
by Vlakvark Soldaat
Welkom Christo! Jy is n maand te laat, ek het visvang raad gesoek, ons was vir 2 weke in JBay.
Maar ek sal ook die volgende keer saam 'Jaracal' by jou kom kers opsteek...

Re: Goeie more.

Posted: Sun Mar 03, 2019 5:03 pm
by Yellowtail
Bosvarke raak weer besig //uploads.tapatalk-cdn.com/20190303/4e6bf0d6f7869c560b4fffb602b4852a.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Goeie more.

Posted: Mon Mar 04, 2019 12:51 pm
by Steyr270
Het jy n 270?

Re: Goeie more.

Posted: Fri Mar 08, 2019 1:10 pm
by Yellowtail
Ek het een better 308

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Goeie more.

Posted: Sun Mar 17, 2019 12:03 am
by Yellowtail
Uit uiteilik na die maande my eerste vark op voerplek.Image[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201903 ... 821c74.jpg[/IMG]

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Goeie more.

Posted: Sun Mar 17, 2019 6:19 am
by ruaanb
mooi man!

Re: Goeie more.

Posted: Sun Mar 17, 2019 8:30 am
by Yellowtail
As jou know I have been struggling to get pigs to come in every night. Got some advice from P.H in Alex aria. He has 8 feeding spot.He pointed out that I was not giving enough mielies at a time. So I upped my amount of mielies per feed two weeks ago. This maid all the difference. This week pigs came in every night. Went out yesterday afternoon and got ready at 6:30. It was a hot day 35 degrees so hide was a oven. At 7:30 I could hear the pig approaching coming in fast. Big boar in front. A gave him 10 minutes to settle. 10 very long minutes as I have been waiting for this moment for 3 months.

Lots of things going through my head trying to remember of all the different advice given to my. Biggest worry was that thy going to smell my and disappear. Well that did not happen. Got my 308 Musgrave ready cross hair on the head pulled the trigger and my first pig went down on the spot. I just stayed in my chair and it felt unreal.

So driving the 80km twice a week for 3 months has paid off and it was all over in a split second.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Goeie more.

Posted: Sun Mar 17, 2019 9:06 am
by Vlakvark Soldaat
Well done!! Ons soek asb n pic van die vark?!

Re: Goeie more.

Posted: Sun Mar 17, 2019 9:36 am
by Yellowtail
Daar is hy[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201903 ... 23f682.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201903 ... 3d39b4.jpg[/IMG]

Sent from my SM-G950F using Tapatalk