Page 1 of 1
6.5 Creedmoore
Posted: Fri Dec 28, 2018 7:13 pm
by CobusMeyer
Manne, vriend wil graag n Creedmoore koop. Wat koop hy. Waarde vir geld. Ons hoor graag.
Re: 6.5 Creedmoore
Posted: Fri Dec 28, 2018 8:01 pm
by Jaco v Zyl
Tikka
Re: 6.5 Creedmoore
Posted: Fri Dec 28, 2018 8:05 pm
by Pumba30-06
Ek sel het die Howa en is baie gelukig met hom.
6.5 Creedmoore
Posted: Sat Dec 29, 2018 1:45 am
by Blitzzz
Hier is n 6.5CM blad wat al die manne hulle geweer fabrikate op het. Meeste gaan vir die Howa. Tikka, Remington en Ruger is ook hoog op die lys. Ek self het ‘n Tikka en die verbaas my elkekeer as ek hom skiet.
Hang maar af waarvoor hy die roer wil gebruik.
Re: 6.5 Creedmoore
Posted: Sat Dec 29, 2018 8:01 am
by WicusdP
As hy enigsins oorweeg om vir hom 'n custom kolf te doen of om 'n ander kolf op te sit.....dan stel ek voor die Howa. Sneller kan ook met min moeite lekker gestel word.
Moenie die Stainless opsie vat nie....eerder die swarte. Stainless opsie sukkel soms met roesmerkies. Blykbaar agv die tipe finish wat howa gebruik.
Min gewere wat skiet soos 'n Tikka.
Re: 6.5 Creedmoore
Posted: Sat Dec 29, 2018 10:23 am
by Gbyleveldt
WicusdP wrote:
Min gewere wat skiet soos 'n Tikka.
Ek het Tikka, Sako en Howa. Die Howa skiet beter vir die helfte van die geld. Bygese, die slot en aksie op die Howa is nie naastenby so seepglad soos die Tikka/Sako nie. Dit is maar my ondervinding, ander eienaars kan verskil.
6.5 Creedmoore
Posted: Sat Dec 29, 2018 11:27 am
by Rudi Fischer
Ek het n Remington
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181229/6b267a8c94a6443d834efc4c31d13428.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181229/052b48829a3fcde7efe00493db0aed32.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181229/131274bd06f37b1c0dbd841ce145b8b1.jpg
Re: 6.5 Creedmoore
Posted: Fri Jan 04, 2019 2:25 pm
by CobusMeyer
Dankie Almal